book-icon Uitgawe 4 Junie 2020
Deel

Dozi stort hart uit oor 3de en ‘seerste seer’ egskeiding

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...

Die reus van oor die 2 m lank, die man met die hees rasperstem wat hom een van die bekendste sangers in die land gemaak het, is nie skaam om te erken sy hart is gebreek nie.

“Dit is die seerste seer wat ek nog gehad het,” sê Dozi oor sy derde huwelik wat ná skaars ’n jaar van die getroude lewe in ’n doodloopstraat beland het.

Die skor stem klink mismoedig. “Ek het vas geglo this is it, maar ek kon net nie wees wie sy wil hê nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

9 Mei 2024

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees